Modulekode | ART 805 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Dieptestudie van (i) klassifikasie, ontwikkeling van aktiwiteitsdeelname en die invloed van aktiwiteitsdeelname op die gesondheid; (ii) biopsigososiale perspektiewe op aktiwiteitsdeelname. |
Modulekrediete | 100.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lpw, 5 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App